Ricus Nel Essentials

Ricus Nel Essentials

Daar is min instrumente wat Ricus Nel nie kan baasraak nie, maar hy het ook die afgelope paar jaar naam gemaak as sanger met trefferalbums soos Sak en Pak en Sout van die Aarde. Ricus is ewe bedrewe in popmusiek en boeremusiek en sy album Sing Don Williams en Ander Country Legendes het gewys dat hy ook country onder die knie het. Hierdie speellys is vir lekker luister met Ricus se diep stem wat ook sal sorg dat die dansvloer vol sal bly.

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada