Latest Release
- 14 JUN 2024
- 1 Song
- Pure Plaas · 2019
- AVBOB Se Stoep - Single · 2024
- HKGK · 2016
- Pens En Pootjies - Single · 2019
- Sous · 2018
- Soos 'n Boss · 2014
- Ek Like Hoe Jy Dans (feat. Snotkop) - Single · 2020
- Skrik Vir Niks (Van Die Snotkop Movie: Skrik Vir Niks) - Single · 2022
- Sous · 2018
- Ek Laaik van Jol · 2011
Albums
- 2014
- 2008
Artist Playlists
- Gelaai soos 'n veer, reg om te jol en woordrym met ritme.
Singles & EPs
Appears On
About Snotkop
Snotkop, die bynaam kom van sy pa af, is Afrikaans se bekendste en gewildste rymkletser. Hy skryf self sy liedjies en die temas wissel van verhoudings, geluk en hartseer tot liefde, mense en wat dit is om Afrikaans te wees. Sy lirieke is eerlik en oud en jonk weet van die eerste noot presies waaroor dit gaan. Hy is sexy, vol energie en ‘n kunstenaar wat nie sukkel om ‘n gehoor, of dit ‘n paar mense is en of dit duisende by ‘n fees is, op hulle voete te kry nie. Op elkeen van sy albums druk hy sy eie unieke stempel af en sy kleurvolle styl is moeilik om na te boots. Op elkeen van sy albums neem hy dié wat na sy musiek luister op ‘n musiekreis. Hy speel met woorde en ritmes en skroom nie om heilige koeie te slag nie. Hy doen dit met ‘n glimlag, beïndruk gereeld met sy slim skryfkuns en sorg altyd vir verrassings. Snotkop word geken aan sy uniekheid en volg niemand na nie. Een ding is seker: Daar is net een Snotkop.
- GENRE
- Afrikaans